southafricanlisted, local and safe classifieds market in india.
States
For Sale
Real Estate
Jobs

boats, parts and trailer in Citrusdal, Western Cape for sale

Boats,  Yachts and Parts

kajuitboot met trailer. boot was op die see . ideale visvang boot. of net op die see speel of lekker op die dam gaan le geen enjin op die boot nie . Die boot kan n 30hp en baie groter tot 150 hp vat. Die kajuit bestaan uit 2 banke Wat in n U Vorm is. 2 enkel beddens en n klein bed kan gemaak word of die 2 banke kan omskep word in n dubbel bed. Die boot se handvatsels, Stuur stang met kabels en stuur wiel is Alles ingesluit by die boot. trailer kort aan dag. trailer is nie lisensieer nie. Het geen papiere nie . Kontak marina by 0827248628

>> Click here to search for more - Boats, Yachts and Parts in Western Cape